Acting Genres

 Con Spirito Toppresteerders

Con Spirito Toppresteerders 2023


VIEW NOW!

Con Spirito Toppresteerders 2022


VIEW NOW!

Con Spirito Toppresteerders 2021


VIEW NOW!

Con Spirito Toppresteerders 2020

LAERSKOLE VOORSKOOL TOT GR 3

TROFEë WENNER
Beste Laerskool Koor Laerskool Burgersdorp 2019
Beste Laerskool Spreekkoor
Laerskool Impala 2019
Beste Instrumentaal – Laerskool Juniors Anika Muller, Gr 3, Laerskool Randhart
Beste Sang Gr 1 - 3
Elanie Breed, Laerskool Goedehoop Gr 3
Beste Drama in Voorskool Addison Basson Gr RR Leeuwenhof Kleuterskool
Beste Drama In Graad 1
Danike vd Merwe ,  Laerskool Baanbreker  
&
MartMari Rautenbach, Laerskool Orion
Beste Drama in Graad Alicia Jv Rensburg, Laerskool Northmead
Beste Drama in Graad 3 Tenishke Greyvensteyn, Laerskool Baanbreker
&
Lenieke Oosthuizen, Cillie Cilliers/Leeuwenhof
Beste Redenaars Laerskool Tenishke Greyvensteyn, Gr 3, Laerskool Baanbreker
Beste Onvoorbereide Lees Laerskool Juniors Alicia Jv Rensburg, Gr 2,  Laerskool Northmead
Beste Kuns Gr 1 – 3 Tenishke Greyvensteyn, Gr 3, Laerskool Baanbreker
Mees Veelsydige Laerskool Juniors Gr 1 – 3 Tenishke Greyvensteyn, Gr 3, Laerskool Baanbreker

LAERSKOLE GR 3 TOT GR 7

TROFEë WENNER
Beste Laerskool Spreekkoor Geen
Beste Spanredenaars Bryanston Parallel se Gr 3 span
Waldo du Plessis
Mieke Marais
Gizelle Retief
Cari Kapp
Beste Instrumentaal Gr 4 - 7 Helene Piek, Gr 6, Laerskool Baanbreker
Beste Kuns Laerskool  Madri van Niekerk, Gr 6 , Laerskool Secunda
Beste Sang met BT – Laerskole Karla Lotz, Gr. 6 , Curro Aurora, Randburg
Beste Sang met Klavierbegeleiding – Laerskole Geen
Beste Laerskool Danser Dané Herselman, Gr. 6, Linda Theron Drama Studio
Beste Skryfvermoë Laerskool Dhiyaa Osman, Gr 6, Cambridge Academy
&
Chloe Corenelissen, Gr 5 , Laerskool Baanbreker
Beste Drama in Graad 4 Jennah Jacobs, Leeuwenhof Akademie
Beste Drama in Graad 5 Lemae Oosthuizen, Cillie Cilliers Ateljee
Beste Drama in Graad 6 & 7 Dané Herselman, Gr. 6, Linda Theron Drama Studio
Beste Drama in Engels Laerskool, Gr 1 tot 7
Dané Herselman, Gr. 6, Linda Theron Drama Studio
Beste Drama In Laerskole Dané Herselman, Gr. 6, Linda Theron Drama Studio
Beste Onvoorbereide Lees Laerskool Seniors Jennah Jacobs, Gr 4, Leeuwenhof Akademie
Mees veelsydige Laerskool Gr 4 - 7 Dané Herselman, Gr. 6, Linda Theron Drama Studio

HOËRSKOLE GR8 - GR12

TROFEë WENNER
Beste Instrumentaal – Hoërskole Gizelle Wiid, Gr 8, Hoërskool Alberton
Beste Sang Hoërskole (klavierbegeleiding) ONLINE :  Jamie Petrova, Gr 9, Marais Viljoen
Besta Sang Hoërskole (met klankbaan) Janko Pretorius, Gr 11 , Leeuwenhof Akademie
Beste Hoërskool Danser Jané van Niekerk, Gr 12, Hoërskool Oosterlig
Beste Kuns Hoërskool Divan Hyman, Gr 9, Hoërskool Oosterlig
&
Dian Venter, Gr 9 Hoërskool Suid-Natal (Port Shepstone)
Beste skryfvermoë Hoërskool Sonel de la Rey, Gr 12, Hoërskool Secunda
Beste Drama in Hoërskole Dogters Anushka Olivier, Gr 10, Hoërskool Oosterlig
&
Franciska-Louise Raubenheimer, Gr 9, Hoërskool Randburg
Beste Drama in Hoërskole Seuns ONLINE :  CW Bezuidenhout, Gr 9, HTS Middelburg
Beste Onvoorbereide Lees Hoërskole Mieke Dippenaar, Gr 9, Hoërskool Oosterlig
Beste Redenaars Hoërskool Marelize van Niekerk, Gr 8, Hoërskool Secunda
Mees Veelsydige  OOS-GAUTENG Bella Fidler, Gr 8, Hoërskool Goudrif
Mees Veelsydige MPUMALANGA Mielan Prinsloo, Gr 6, Laerskool Secunda
Mees Veelsydige WES-GAUTENG Franciska-Louise Raubenheimer, Gr 9, Hoërskool Randburg
Mees Veelsydige NOORDWES GEEN
Mees Veelsydige KZN GEEN

Woeker Wenners 2020

Baie dankie aan elke deelnemer se bydrae. Die skryfwerke is deur twee baie bekende skrywers, Carla van der Spuy en Sarina Dönges, beoordeel. Hulle het verseker dat die werk van hoogstaande gehalte is met ’n hele paar toekomstige skrywers op die horison. Meer as 100 inskrywings is regoor die land, asook Namibië, ontvang. 

Con Spirito Toppresteerders 2019

LAERSKOLE VOORSKOOL TOT GR7

TROFEë WENNER
Beste Laerskool Koor Laerskool Burgersdorp, Noordwes
Beste Laerskool Spreekkoor
Laerskool Impala, Oos-Gauteng
Beste Instrumentaal – L/s Juniors Ewald van Wyk, Laerskool Baanbreker, Oos-Gauteng
Beste Drama in Voorskool Kiara Roberts, CJCillie/ Honkie Ponkie, Oos-Gauteng
Beste Drama In Graad 1 Alicia Jv Rensburg, Laerskool Northmead, Oos-Gauteng
Beste Drama in Graad 2 & 3
Lienke Oosthuizen Gr 2 CJCillie dramaskool/ Leeuwenhof
Beste Onvoorbereide Lees Ls Juniors Imke Smith Gr 2 Baanbreker
Mees Veelsydige Laerskool Juniors Gr 1 – 3 Ewald van Wyk, Laerskool Baanbreker, Oos-Gauteng 
Beste Redenaars Laerskool Nivhé Smit, Baanbreker, Oos-Gauteng
Beste spanredenaars  Laerskool Westwood
Beste Instrumentaal – L/s seniors Nina Putter, Leeuwenof, Wes-Gauteng
Beste Kuns Laerskool
Madri van Niekerk, Ls Standerton, Mpumalanga
Beste Sang met klankbane – Laerskole
Kiley Kukard, Ronel Erasmus Sangskool, Oos-Gauteng
Beste Sang met klavierbegeleiding – Laerskole Wian Pieters, Selection Park, Oos-Gauteng
Beste Laerskool Danser Wendy-Lee du Plessis, Concordia, Oos-Gauteng
Beste skryfvermoë Laerskool Güte Geldenhuys, Ls Louw Geldenhuys, Wes-Gauteng
Beste Drama in Graad 4 & 5 Jana Pretorius, Carpe Diem Drama Skool, Oos-Gauteng
Beste Drama in Graad 6 & 7 Blyde Schoeman, Linda Theron Drama, Wes-Gauteng
Beste Drama in Engels Gr. 1 – 7 Amber Basson, Gr 5, Leeuwenhof- Wes-Gauteng
Beste Drama In Laerskole Gizelle Jordaan, Baanbreker, Oos-Gauteng
Beste Onvoorbereide Lees Ls Seniors Nivhé Smit, Baanbreker, Oos-Gauteng
Mees Veelsydige Laerskool Seniors Gr 4 – 7 Gizelle Jordaan, Baanbreker, Oos-Gauteng

HOËRSKOLE GR8 - GR12

TROFEë WENNER
Beste Instrumentaal – Hoërskole Caitlin Stapelberg, Leeuwenhof Akademie, Wes-Gateng
Beste Sang Hoërskole (klavierbegeleiding) Laetitia van Eck, Hs Secunda, Mpumalanga
Besta Sang Hoërskole (met klankbaan) Janko Pretorius, Leeuwenhof Akademie, Wes-Gauteng
Beste Hoërskool Danser Jané van Niekerk, Hs Oosterlig, Oos-Gauteng
Beste Kuns Hoërskool Abygale Smith, Hs Jan van Riebeeck, Oos-Gauteng
Beste skryfvermoë Hoërskool Mieke vd Merwe, Hs Oosterlig, Oos-Gauteng
Beste Drama in Hoërskole Dogters Mieke Dippenaar. Hs Oosterlig, Oos-Gauteng
Beste Drama in Hoërskole Seuns Ruan Botha, Helpmekaar, Wes-Gauteng
Beste Onvoorbereide Lees Hoërskole Megan Moss Hugenote, Oos-Gauteng
Beste Redenaars Hoërskool Johnke Prinsloo, Hs Ermelo, Mpumalanga
Mees Veelsydige NOORDWES Matthew Gilliland, Hs Lichtenburg
Mees Veelsydige MPUMALANGA Johnke Prinsloo, Hs Ermelo
Mees Veelsydige WES-GAUTENG
Mees Veelsydige OOS-GAUTENG Megan Moss, Hs Hugenote